Margot Honecker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Margot Honecker
Margot Honecker

Margot Honecker in 1981


Eerste Dame van die Duitse Demokratiese Republiek
Ampstermyn
29 Oktober 1976 – 18 Oktober 1989
President Erich Honecker

Minister van Onderwys
Ampstermyn
1963 – 7 November 1989
President Walter Ulbricht
Willi Stoph
Erich Honecker
Egon Krenz
Eerste Minister Otto Grotewohl
Horst Sindermann
Willi Stoph
Opgevolg deur Willi Stoph

Persoonlike besonderhede
Gebore 17 April 1927 (1927-04-17) (87 jaar oud)
Halle, Duitse Ryk
Politieke party SED
Eggenoot/eggenote Erich Honecker (1953-1994)
Kind(ers) 1
Margot Honecker en Samora Moisés Machel, president van die destydse Volksrepubliek van Mosambiek, in 1983

Margot Honecker (geb. Feist) (Halle, 17 April 1927) is 'n Oos-Duitse kommunistiese politikus wat in die tydperk van 1963 tot 1989 die amp van Minister van Volksonderwys beklee het.

Sy was getroud met Erich Honecker, voormalige leier van die Duitse Demokratiese Republiek (DDR, Oos-Duitsland).

Sedert 1993 bly sy by haar dogter in Santiago de Chile.