Melbourne

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Melbourne
Melbourne
Melbourne
Vlag van Melbourne
Vlag
Wapen van Melbourne
Wapen
Ligging van Melbourne
Ligging van Melbourne
Kaart van Melbourne
Kaart van Melbourne
Koördinate: 37°48′49″S 144°57′47″O
Administrasie
Staat Australië
Deelstaat Victoria
Administratiewe verdeling 31 Local Government Areas
Stigting 30 Augustus 1835
Regering
 - Burgemeester Robert Doyle
Oppervlak
 - Stedelik 8 806 km² (4 055 9 vk m)
Hoogte 31 m (102 vt)
Bevolking (2009)
 - Stad 4 000 000
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 1 566/km² (4 055,9/vk m)
Tydsone AEST (UTC+10) (UTC)
 - Somer (DST) UTC+11 (UTC)
Webwerf: City of Melbourne

Melbourne is die hoofstad van die Australiese staat Victoria en die tweede grootste stad in Australië naas Sydney met 'n bevolking van 4,000,000 (2009-sensus).

Die nedersetting is in in 1835 deur 'n groep koloniste uit Tasmanië op die oewers van die Yarra-rivier gestig. In 1842 word dit as 'n stad geproklameer.

Melbourne is 'n multikulturele stad wat mense van orals oor die wêreld verwelkom. Dit is bekend vir sy tremme. Die stad het ook verskeie groot parke en 'n paar strande.

Vlag van Australië Hoofstede van Australië Wapen van Australië
Hoofstede AdelaideBrisbaneCanberraDarwinHobartMelbournePerthSydney