Melbourne Reghoekige Stadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Melbourne Reghoekige Stadion
AAMI-park
Melbourne Rectangular Stadium construction - MCG in background.JPG
Ligging Melbourne, Australië
Koördinate 37°49′31″S 144°59′2″O Koördinate: 37°49′31″S 144°59′2″O
Eerste sooi gespit 2007
Gebou 2010
Geopen 7 Mei 2010[1]
Eienaar Regering van Victoria
Operateur Melbourne & Olimpiese Parkeraad
Oppervlak StaLok Turf
Boukoste A$268 miljoen
Argitek Cox Argitekte en Beplanners
Tuisveld van
Melbourne Storm (NRL) (2010-huidig)
Melbourne Victory (A-Liga) (2010-huidig)
Melbourne Heart (A-Liga) (2010-huidig)
Melbourne Rebels (Rugby) (2011-huidig)
Kapasiteit
Sokker: 30,050[2]
Rugby: 29,500[3]
Dimensies
136m x 85m [4]

Die Melbourne Reghoekige Stadion (algemeen bekend as AAMI-park[5]) is 'n stadion in Melbourne, Australië wat vir rugby, rugby league en sokker aangewend word.

AAMI-park is Melbourne se eerste reghoekige stadion. Daar is ander stadions (soos die MCG, Docklandsstadion en Princes Park) in Melbourne maar dit is meer geskik vir sportsoorte soos krieket en Australiese voetbal wat op ovaalvormige velde gespeel word. Die grootste reghoekige stadion in die stad, Olympic Park, is 'n atletiekbaan wat nie fasiliteite het vir 'n spansport soos rugby, rugby league of sokker nie.

Verwysings[wysig]

  1. Gough, Paul, "Anzac Test to open new stadium", Sportal, Sportal, 29 November 2009. URL besoek op 23 Mei 2010.
  2. Reed, Ron, "Bubbling with excitement on opening night", 8 Mei 2010. URL besoek op 18 Mei 2010.
  3. "Capacity crowd tipped for opening Melbourne Rebels game". heraldsun. 16 Februarie 2011. http://www.heraldsun.com.au/sport/rugby-union/capacity-crowd-tipped-for-opening-melbourne-rebels-game/story-e6frfgkf-1226006544197. 
  4. Melbourne Rectangular Stadium (AAMI Park)”. Major Projects Victoria. URL besoek op 18 Mei 2010.
  5. McMahon, Stephen, "Lucky new stadium's called AAMI", 16 Maart 2010. URL besoek op 18 Mei 2010.