PayPal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
PayPal
PayPal logo.svg
Tipe webblad Finansieel
Taal(e) Veeltalig (Afrikaans word nie ondersteun nie)
Registrasie Verpligtend
Huidige status Aktief
URL http://www.paypal.com

PayPal is 'n webwerf en internasionale bankdiens wat op die Internet beskikbaar is.

Met behulp van PayPal kan mens betalings vanaf 'n bankrekening of kredietkaart na 'n epos-adres op die Internet maak. Mens kan ook geld vanaf ander gebruikers ontvang of geld oorplaas na jou persoonlike bankrekening toe.

Beperkte gebruik in Suid-Afrika[wysig]

Vanaf Junie 2005 kan Suid-Afrikaanse burgers PayPal rekeninge oopmaak, en selfs betalings aan ander stuur, maar ongelukkig kan SA burgers nie PayPal gebruik om geld mee te ontvang nie[1].

Verwysings[wysig]

  1. PayPal webwerf PayPal Offerings Worldwide om na jongste stand navraag te doen.

Eksterne skakels[wysig]