Oranje (kleur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
#ffa500

Oranje is 'n kleur geleë tussen rooi en geel in die ligspektrum, en word deur meeste skilders in die tradisionele kleurwiel gebruik.

Die naam is afgelei van die Engelse "orange (vrug)" (lemoen in Afrikaans).

In Europa en Amerika word oranje gewoonlik geassosieer met vermaak, die onkonvensionele, ekstroverte,
vuur, aktiwiteit, gevaar, smaak en aroma, die herfsseisoen en Protestante. In Asië is dit 'n belangrike simboliese kleur van Boeddhisme en Hindoeïsme.

Kleurkoördinate[wysig]

Volgens verskeie kleurskemas word oranje as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FFA500
RGB-kleurmodel (255, 165, 0)
CMYK (0, 50, 100, 0)
HSV (30°, 100%, 100%)

Sien ook[wysig]


Elektromagnetiese Spektrum

Radiogolf | Mikrogolf | Infrarooi | Optiese spektrum | Ultraviolet | X-straal | Gammastraal


Sigbaar: Rooi | Oranje | Geel | Groen | Siaan | Blou | Violet