Pieter Hackius

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pieter Hackius

1ste Goewerneur van die Nederlandse Kaapkolonie
Ampstermyn
2 Junie 1670 – 30 November 1671
Voorafgegaan deur Homself (as kommandeur)
Opgevolg deur Albert van Breugel

5de Kommandeur van die Nederlandse Kaapkolonie
Ampstermyn
25 Maart 1670 – 2 Junie 1670
Voorafgegaan deur Jacob Borghorst
Opgevolg deur Homself (as goewerneur)

Persoonlike besonderhede
Geboorte onbekend
Sterfte 30 November 1671
Kaap die Goeie Hoop
Eggenoot/eggenote Alida Paets
Kind(ers) 5

Pieter Hackius (? – 30 November 1671) was die vyfde kommandeur en eerste goewerneur aan die Kaap die Goeie Hoop. Hackius het Jacob Borghorst op 25 Maart 1670 opgevolg as kommandeur en is op 2 Junie 1670 as goewerneur aangestel.[1]

Hackius het sy gesondheid geruïneer met lang diens vir die VOC in Oos-Indië. Daar is pogings tydens sy bewind aangewend om immigrasie uit Holland aan te moedig. Hackius is getroud met Alida Paets en hulle het 5 kinders gehad. Hackius was die eerste hoof van die Kaapkolonie wat in die Kaap gesterf het en daar begrawe is.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. e-family Timeline, Besoek op 30 April 2007
Voorafgegaan deur:
Homself (as kommandeur)
Goewerneur van die Kaap de Goede Hoop
2 Junie 167030 November 1671
Opgevolg deur:
Albert van Breugel (waarnemende kommandeur)
Voorafgegaan deur:
Jacob Borghorst
Kommandeur van die Kaap de Goede Hoop
25 Maart 16702 Junie 1670
Opgevolg deur:
Homself (as goewerneur)