Pol Pot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pol Pot
Pol Pot

Pol Pot in 1978.


Sekretaris-generaal van die Kommunistiese Party van Kampuchea
Ampstermyn
Februarie 1963 – 1981
Vise Nuon Chea
Voorafgegaan deur Tou Samouth
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Eerste Minister van die Demokratiese Kampuchea
Ampstermyn
17 April 1975 – 27 September 1976
President Khieu Samphan
Voorafgegaan deur Khieu Samphan
Opgevolg deur Nuon Chea
Ampstermyn
25 Oktober 1976 – 7 Januarie 1979
President Khieu Samphan
Voorafgegaan deur Nuon Chea
Opgevolg deur Pen Sovan

Persoonlike besonderhede
Geboorte 19 Mei 1925[1][2]
Kampong Thom, Frans-Indosjina (tans Kambodja)
Sterfte 15 April 1998
Anlong Veng, Kambodja
Politieke party Kommunistiese Party van Kampuchea
Eggenoot/eggenote Khieu Ponnary
Mea Son
Nicolae Ceauşescu met Pol Pot (1978)
Amptelike vlag van die Rooi Khmer

Saloth Sar (Khmer: Pol Pot: ប៉ុល ពត; Saloth Sar: សាឡុត ស; 19 Mei 1925 tot 15 April 1998) ook bekend as Pol Pot, was 'n Kambodjaanse diktator en hoof van die kommunistiese beweging genaamd Rooi Khmer.

Verwysings[wysig]

  1. (en) BBC – History – Historic Figures: Pol Pot (1925–1998)”. BBC. URL besoek op 21 Desember 2013.
  2. (en) Chandler, David, "Pol Pot", Time Magazine, 23 Augustus 1999. URL besoek op 21 Desember 2013.