Preston

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Preston
Preston Lancashire City Centre Skyline.jpg

Ligging van Lancashire in Engeland Wapen
EnglandLancashire.svg
Preston City Council - coat of arms.png
Preston in Lancashire
LancashirePreston.png
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Graafskap Lancashire
 Koördinate 53°45′N 2°42′W Koördinate: 53°45′N 2°42′W
 Oppervlakte:  
 - Totaal 142.22 vk km
 Hoogte bo seevlak  ? m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 131 900
 - Bevolkingsdigtheid 982/vk km
 Tydsone GMT
 - Somertyd GMT +1
 Bynaam Proud Preston
 Amptelike Webwerf www.preston.gov.uk

Preston is 'n stad in die noordweste van Engeland (in die Verenigde Koninkryk), tussen Bolton en Blackpool. Die stad het 'n bevolking van 131 900 in 2007. Daar is ook 16 plekke in die Verenigde State van Amerika, twee plekke in Kanada, twee in Australië en 3 in Skotland wat na Preston genoem is.

Geskiedenis[wysig]

In die Domesday Book, was Preston genoem Prestune in 1086.

Demografie[wysig]

Preston was die 50ste stad in die Verenigde Koninkryk. In 2006 was 84,6% van sy bevolking Blankes, 11,6% Indiërs, 1,1% Swartes, 0,8% Sjinese.

Susterstede[wysig]