Randall Wicomb

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Randall Wicomb
Geboortenaam Randall Charles Wicomb
Geboorte 30 Januarie 1949
Beroep(e) Sanger
Instrument(e) Stem
Webwerf randallwicomb.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Randall Charles Wicomb (gebore 30 Januarie 1949) is 'n Afrikaanse sanger en drie keer wenner van die ATKV se Crescendo-sangkompetisie (1977, 1976 en 1975).

Diskografie[wysig]

  • Kalaharikrismis, VCD 5255 2008 VENUS
  • Hie Langes My, VCD 5226 TRIO
  • Oos Wes, Tuis Bes, 16 gedigte van ADAM SMALL met toonsettings deur Randall Wicomb, VCD 5215 TRIO
  • Die Blink Vosperd, VCD 5197 TRIO
  • Griekwa Psalms CD/DVD, Griekwapsalms en ander tekste deur Hans du Plessis, TRDVD 502 TRIO
  • Hie Neffens My CD/DVD, Griekwapsalms en ander tekste deur Hans du Plessis, VCD 5190/TRDVD 501 2001 TRIO
  • Uiteindelik, VLCD 5186 1997 TRIO
  • Die Rooi Rok, VLCD 5136 1992 TRIO
  • Hiep-Hiep-Hoera!
  • Hartland, TRCD7039 TRIO
  • Die boerklong se baadtjie staan punt in die wind LP/CD, VLP 5035/ TRCD7037 VENUS/TRIO
  • Sê Dit, SHINE 8006 1981 MOONSHINE/TRUTONE
  • Die boerklong se baadtjie staan punt in die wind kasset, VCT 6035 VENUS/TRIO
  • Kleur LP, MFP 57001 1980 MUSIC FOR PLEASURE/MOONSHINE
  • Kleur kasset, L4 MFP 57001 1980 MUSIC FOR PLEASURE/MOONSHINE[1]

Verwysings[wysig]

  1. vetseun.co.za, besoek op 7 Maart 2010.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]