Sint-Niklaas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sint-Niklaas
Saint-Nicolas
Stadhuis
Stadhuis
Wapen van Sint-Niklaas
Wapen
Ligging van Sint-Niklaas in die provinsie Oos-Vlaandere
Ligging van Sint-Niklaas in die provinsie Oos-Vlaandere
Koördinate: 51°10′00″N 4°08′00″O
Land Vlag van België België
Gewes (deelstaat) Flag of Flanders.svg Vlaandere
Provinsie Flag of Oost-Vlaanderen.png Oos-Vlaandere
Regering
 - Burgemeester Lieven Dehandschutter (N-VA)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 83,80 km²  (32,4 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2011)
 - Munisipaliteit 72 366
 - Digtheid 864/km² (2 237,7/myl2)
Poskode 9100, 9111, 9112
Skakelkode(s) 03
Webwerf: www.sint-niklaas.be

Sint-Niklaas (Frans: Saint-Nicolas) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere en het 'n oppervlakte van 84 km² en 72 000 inwoners (2011). Sint-Niklaas lê 17 km van Dendermonde en ongeveer 20 km van Antwerpen.

Die stad beskik oor 'n spoorwegstasie wat verbindings na Lokeren, Gent en Antwerpen bied.

Geskiedenis[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Sint-Niklaas (kategorie)