St. John's, Newfoundland en Labrador

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
St. John's
St. John's Collage.jpg
Ligging van St. John's op 'n kaart (Newfoundland en Labrador)
St. John's
St. John's
Koördinate: 47°34′3″N 52°42′26″W
Land Vlag van Kanada Kanada
Gebied Flag of Newfoundland and Labrador.svg Newfoundland en Labrador
Stigting 24 Junie 1497
Regering
 - Burgemeester Dennis O'Keefe
Oppervlak
 - Stad 446,04 km²  (172,2 vk m)
 - Stedelik 182,62 km² (70,51 vk m)
 - Metro 804,63 km² (310,7 vk m)
Hoogte 0-147 m m (0-483 m vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 106 172
 - Digtheid 238/km² (91,9/vk m)
 - Stedelik 165 346
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 891,1/km² (2 308/vk m)
 - Metropolitaans 196 966
 - Metrodigtheid 244,8/km² (94,9/vk m)
Skakelkode(s) 709
Webwerf: stjohns.ca

St. John's is die hoofstad van die Kanadese provinsie Newfoundland en Labrador. Daar is ook 'n hawe in die stad.

Geskiedenis[wysig]

Die stad het ontstaan toe Engeland die eiland Newfoundland geannekseer het in 1583. Die beheer van die stad het daarna verskeie kere gewissel tussen Frankryk en Engeland, maar na 1762 het dit onder Engelse beheer gebly.

Vlag van Kanada Hoofstede van Kanada Wapen van Kanada
Hoofstede CharlottetownEdmontonFrederictonHalifaxIqaluitOttawaQuebecstadReginaSt. John'sTorontoVictoriaWhitehorseWinnipegYellowknife