Swartband-koningvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartband-koningvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Carangidae
Genus: Seriolina
Spesie: S. nigrofasciata
Binomiale naam
Seriolina nigrofasciata
(Rüppell, 1829)
Sinonieme
  • Nomeus nigrofasciatus (Rüppell, 1829)
  • Seriola intermedia (Temminck & Schlegel, 1845)
  • Seriola nigrofasciata (Rüppell, 1829)
  • Zonichthys nigrofasciata (Rüppell, 1829)[1]

Die Swartband-koningvis (Seriolina nigrofasciata) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooi See en aan die ooskus van Afrika vanaf Sri Lanka tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Blackbanded kingfish.

Voorkoms[wysig]

Die volwasse vis is donker blou-grys aan die bokant en silwer aan die onderkant. Die stert- en die maagvinne is geelbruin tot swart en die dorsalevin is swart. Die onvolwasse visse is silwer met 5-7 skuinsstrepe of vlekke op die boonste helfte van die lyf. Die maagvinne is swart en daar is 'n swart vlek op die lobbe van die stertvin.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakel[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]