Carangidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Carangidae
Carangoides malabaricus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Carangidae
Genera

Alectis
Alepes
Atropus
Atule
Campogramma
Carangoides
Caranx
Chloroscombrus
Decapterus
Elagatis
Gnathanodon
Hemicaranx
Lichia
Megalaspis
Naucrates
Oligoplites
Pantolabus
Parastromateus
Parona
Pseudocaranx
Scomberoides
Selar
Selaroides
Selene
Seriola
Seriolina
Trachinotus
Trachurus
Ulua
Uraspis
Sien teks vir spesies.

Die Koningvisse, Geelsterte, Pompanos, Koninginvisse, Leervisse en Reënboogpylvis (Carangidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is twee en dertig genera met 143 spesies wat hoort tot dié familie en 54 van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die familie se lywe neig om lank te wees, bedek met klein skubbetjies en party spesies het duidelike sylyne. Die koningvisse het 'n ry verdikte skubbe op die agterste gedeelte van die sylyn. Die stertvin is diep gevurk. Die onvolwasse vissies lyk nie glad nie soos die volwasse visse nie en die meeste spesies is jagters en gewilde sportvis.

Genera[wysig]

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Alectis
  • Carangoides
  • Caranx
  • Elagatis
  • Gnathanodon
  • Lichia
  • Naucrates
  • Pseudocaranx
  • Scomberoides
  • Seriolina
  • Trachinotus
  • Trachurus

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]