Swartoognooi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartoognooi
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Acanthaceae
Genus: Thunbergia
Spesie: T. alata
Binomiale naam
Thunbergia alata
Bojer ex Sims

Die Swartoognooi (Thunbergia alata) is meerjarige rankplant wat in die somer blom. Die plant is 'n vinnige en maklike groeier en het klein, hartvormige blare. Tussen die blare is baie trompetvormige oranje of geel blomme met 'n swart kol in die middel. Die plant verkies vol son en matige water om in te leef.

Bron[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: