Wanderersstadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Wanderers
"The Bullring"
Wandrersflag.jpg
Ligging Illovo, Sandton, Suid-Afrika
Koördinate 26°7′52.17″S 28°3′26.69″O
Gebou 1956
Eienaar
Oppervlak Gras
Tuisveld van
Hoëveld Lions
Kapasiteit
34,000

Wanderersstadion, ook genoem BIDVest Wanderers om borgskapredes, is 'n beroemde internasionale krieketstadion in Illovo, Sandton, aan die noordekant van Johannesburg, Suid-Afrika.

Die Wanderers is die tuisveld van die Hoëveld Lions, voorheen bekend as Transvaal. Die stadion kan 'n totaal van 34 000 toeskouers op verskeie pawiljoene huisves.

Internasionale inligting

24 Desember 1956: Suid-Afrika t Engeland
  • Laaste Toets
18 Desember 2013: Suid-Afrika t Indië
13 Desember 1992: Proteas t Indië
5 Desember 2013: Suid-Afrika t Indië
21 Oktober 2005: Proteas t Nieu-Seeland
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.