Wonderboom Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wonderboomlughawe
Wonderboomlughawe, a, Pretoria.jpg
Uitsig oor die lughawe
IATA: PRYICAO: FAWB
PRY is geleë in Gauteng
{{{alt}}}
PRY
Ligging in Gauteng
Opsomming
Tipe lughawe Siviel
Eienaar Stad van Pretoria
Ligging Pretoria, Suid-Afrika
Hoogte bo seevlak 1248 m / 4095 vt
Koördinate 25°39′13″S 28°13′27″O
Webtuiste www.wonderboomairport.co.za
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
06/24 1,280 4,200 Teer
11/29 1,828 6,000 Teer

Die Wonderboom Lughawe lê sowat 8 km noordoos van die stadsgebied van Pretoria. Daar is tans 'n opknappingsproses aan die gang en die aanloopbaan word ook verleng - alhoewel die omgewingsimpakstudie wat in 2004 gedoen is, gewys het dat die geraasbesoedeling reeds hoog is. Die projek om die aanloopbaan te verleng is destyds afgekeur omdat die geraas van nog meer (en nog groter) vliegtuie die omgewing sou aftakel.

Eksterne skakels[wysig]