Lanseria-lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lanseria Internasionale Lughawe
Lanseria
IATA: HLAICAO: FALA
Opsomming
Tipe lughawe Privaat
Eienaar Konsortium
Bedien Gauteng
Ligging Johannesburg
Spil vir
Hoogte bo seevlak 4 520 vt / 1 377 m
Koördinate 25°56′19″S 27°55′34″O Koördinate: 25°56′19″S 27°55′34″O
Webtuiste http://www.lanseria.co.za
Landkaart
HLA is geleë in Johannesburg
HLA
Ligging in Groter Johannesburg
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
07/25 9 996 3 047 Teer

Lanseria-lughawe is in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is 'n internasionale lughawe maar hanteer grotendeels binnelandse vlugte. Die lughawe is geleë langs die R 512 hoofpad ongeveer 8 km van die N14 nasionale pad. Die hele pad van die lughawe tot by die N14 is gedurende 2009/10 opgegradeer. Die naaste groot stede is Krugersdorp, Randburg en Roodepoort.

Fotogalery[wysig]