1619
Voorkoms
1619 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1614 | 1615 | 1616 | 1617 | 1618 | ◄ 1619 ► | 1620 | 1621 | 1622 | 1623 | 1624 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1619 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1619 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 19de jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 13 Mei – Nederlandse staatsman Johan van Oldenbarnevelt word tereggestel in Den Haag nadat hy aangekla is van verraad.
- 29 Mei – Einde van die Sinode van Dordrecht.
- 29 Julie – Pous Paulus V stel Fernando de Austria, Infante van Spanje, seun van koning Philip III van Spanje aan as kardinaal.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 6 Maart – Cyrano de Bergerac, Franse dramaturg en soldaat († 1655)
- 21 April – Jan van Riebeeck, Stigter van eerste kolonie in Suid-Afrika († 1677)
- 6 Augustus – Barbara Strozzi, Italiaanse komponis en sanger van die vroeë baroktydperk († 1677)
- 29 Augustus – Jean-Baptiste Colbert, 'n Franse politikus († 1683
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 12 Maart – Richard Burbage, 'n Engelse verhoogakteur en teater-eienaar (* 1567).