1773

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
1773

| 17de eeu | ◄ 18de eeu ► | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1768 | 1769 | 1770 | 1771 | 1772 | ◄ 1773 ► | 1774 | 1775 | 1776 | 1777 | 1778 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1773
MDCCLXXIII
Ab urbe condita 2526
Armeense kalender 1222

ԹՎ ՌՄԻԲ

Sjinese kalender 4469 – 4470

己辰 – 庚巳

Ethiopiese kalender 1765 –1766
Hebreeuse kalender 5533 – 5534
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1828 – 1829
- Shaka Samvat 1695 – 1696
- Kali Yuga 4874 – 4875
Irannese kalender 1151 –1152
Islamitiese kalender 1187 –1187


Die jaar 1773 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 73ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig]

  • 15 MaartPous Clemens XIV stel Gennaro Antonio de Simone, apostoliese protonotarius aan as kardinaal.
  • 19 April – Pous Clemens XIV stel Francesco Carafa della Spina di Traetto, titulêr aartsbiskop van Patras en Francesco Saverio de Zelada, titulêr aartsbiskop van Petra in Palestina aan as kardinale.
  • 26 April – Pous Clemens XIV stel Giovanni Angelo Braschi, (later Pous Pius VI) en Francesco D'Elci, ouditeur generaal van die Apostoliese Kamer aan as kardinale.
  • 10 MeiGiovanni Angelo Braschi (later Pous Pius VI) word kardinaal-priester van S. Onofrio.
  • 21 Julie – Pous Clemens XIV publiseer sy brief Dominus ac redemptor noster waarin die Jesuïte-orde ontbind word.

Geboortes[wysig]

Sterftes[wysig]