William Henry Harrison

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
William Henry Harrison
William Henry Harrison by James Reid Lambdin, 1835.jpg
9de President van die Verenigde State
Ampstermyn 4 Maart 18574 Maart 1861
Voorganger Martin Van Buren
Opvolger John Tyler
Geboortedatum 9 Februarie 1773
Geboorteplek Charles City, Virginië-kolonie
Sterftedatum 4 April 1841
Sterfteplek Washington, D.C.
Eerste Dame Anna Symmes
Politieke party Whig
Visepresident John Tyler
Handtekening William Henry Harrison Signature-full.svg

William Henry Harrison (9 Februarie 17734 April 1841) was die negende President van die Verenigde State. Hy was 'n offisier in die Amerikaanse Weermag en is die eerste President wat gedurende sy ampstermyn gesterf het.