1961 en die literatuur
Voorkoms
Gebeure
[wysig | wysig bron]- N.P. van Wyk Louw se Vernuwing in die prosa is 'n essay wat die weg voorberei vir die prosa van die Sestigers.
- Michael Halliday publiseer sy invloedryke dokument oor die sistemiese funksionele grammatika-model.
- Sylvia Plath het 'n miskraam.
Nuwe boeke
[wysig | wysig bron]- The Agony and the Ecstasy – Irving Stone
- Bekende onrus – Chris Barnard
- Catch-22 – Joseph Heller
- Drie vroue en 'n hond – Mikro
- Die eerste steen? – Adam Small
- Etikette op my koffer – Ernst van Heerden
- Gedigte, 1927-1940 – Uys Krige
- Die groen planeet; 'n toekomsverhaal oor die eerste kolonie op Mars – Jan Rabie
- James and the Giant Peach – Roald Dahl
- The Judas Tree – A.J. Cronin
- Kitaar my kruis – Adam Small
- Die klop – Ernst van Heerden
- Mila 18 – Leon Uris
- My derde verseboek: Standerd III – D.J. Opperman (samesteller; met Linder, C.B.)
- My tweede verseboek: Standerd II – D.J. Opperman (samesteller; met Linder, C.B.)
- My vierde verseboek: Standerd IV – D.J. Opperman (samesteller; met Linder, C.B.)
- The Prime of Miss Jean Brodie – Muriel Spark
- Stranger in a Strange Land – Robert A. Heinlein
- Vetkers en neonlig (Kortverhaalbundel) – Abraham H. de Vries
- The Winter of Our Discontent – John Steinbeck
Nuwe drama
[wysig | wysig bron]- Adam en Eva: ’n drietal spele – W.A. de Klerk
- Dagboek van 'n soldaat ('n hoorspel) – N.P. van Wyk Louw
- Caesar – André P. Brink
- The Night of the Iguana – Tennessee Williams
Nie-fiksie
[wysig | wysig bron]- Bertrand Russell – Has Man a Future?
- N.P. van Wyk Louw – Vernuwing in die prosa: grepe uit ons Afrikaanse ervaring
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 2 Julie – Ernest Hemingway, romanskrywer
Toekennings
[wysig | wysig bron]- CNA-prys: Chris Barnard – Bekende Onrus
- Eugène Maraisprys: Audrey Blignault – In klein maat/Die vrolike lied/Die dammetjie
- Hertzogprys: F.A. Venter – Swart pelgrim/Geknelde land
- Nedbank-Akademieprys vir Vertaalde Werk: (Prosa) Elisabeth Eybers – Die os en die esel by die krip (Supervielle).
- Newbery-medalje vir kinderletterkunde: Scott O'Dell – Island of the Blue Dolphins
- Nobelprys vir Letterkunde: Ivo Andric
- Pulitzerprys vir Drama: Tad Mosel -–All The Way Home
- Pulitzerprys vir Fiksie: Harper Lee – To Kill a Mockingbird
- Pulitzerprys vir Poësie: Phyllis McGinley – Times Three: Selected Verse From Three Decades
- Scheepersprys vir Jeugliteratuur: M.E.R. – Die tweeling trek saam
Bronne
[wysig | wysig bron]Die Engelse letterkunde-gedeelte is verkort vanaf 1961 in literature en die Afrikaanse gedeelte is ingewerk soos beskikbaar vanaf verskeie Afrikaanse internetbronne.