Gaan na inhoud

1972 Suid-Afrikaanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  1972 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 2 van 12 in die 1972 Formule Een-seisoen
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Datum 4 Maart 1972
Amptelike naam Sesde AA Suid-Afrikaanse Grand Prix
Plek Kyalami, Midrand
Transvaal, Suid-Afrika
Baan Permanente renfasiliteit
4.104 km (2.550 mi)
Afstand 79 rondtes, 324.216 km (201.458 mi)
WeerSonnig, warm, droog
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Tyrrell-Ford
Tyd 1:17.0
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk Mike Hailwood Surtees-Ford
Tyd 1:18.9
Podiumplekke
Eerste Vlag van Nieu-Seeland Denny Hulme McLaren-Ford
Tweede Vlag van Brasilië Emerson Fittipaldi Lotus-Ford
Derde Vlag van Verenigde State van Amerika Peter Revson McLaren-Ford

Die 1972 Formule Een Lucky Strike Suid-Afrikaanse Grand Prix is op 4 Maart 1972 op die Kyalami Grand Prix-renbaan naby Johannesburg, Suid-Afrika gehou.

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 12 Denny Hulme McLaren-Ford 79 1:45:49.1 5 9
2 8 Emerson Fittipaldi Lotus-Ford 79 14.1 3 6
3 14 Peter Revson McLaren-Ford 79 25.8 12 4
4 7 Mario Andretti Ferrari 79 38.5 6 3
5 3 Ronnie Peterson March-Ford 79 49 9 2
6 19 Graham Hill Brabham-Ford 78 + 1 Ronde 14 1
7 4 Niki Lauda March-Ford 78 + 1 Ronde 21  
8 5 Jacky Ickx Ferrari 78 + 1 Ronde 7  
9 2 François Cevert Tyrrell-Ford 78 + 1 Ronde 8  
10 9 David Walker Lotus-Ford 78 + 1 Ronde 19  
11 21 Henri Pescarolo March-Ford 78 + 1 Ronde 22  
12 6 Clay Regazzoni Ferrari 77 + 2 Rondtes 2  
13 25 Rolf Stommelen March-Ford 77 + 2 Rondtes 25  
14 24 Helmut Marko BRM 76 + 3 Rondtes 23  
15 15 Chris Amon Matra 76 + 3 Rondtes 13  
16 27 John Love Surtees-Ford 73 Tol 26  
17 22 Carlos Pace March-Ford 73 + 6 Rondtes 24  
NC 23 Howden Ganley BRM 70 Nie geklas 16  
NC 18 Andrea de Adamich Surtees-Ford 69 Nie geklas 20  
NC 11 Peter Gethin BRM 65 Nie geklas 18  
NF 10 Jean-Pierre Beltoise BRM 61 Enjin 11  
NF 1 Jackie Stewart Tyrrell-Ford 45 Ratkas 1  
NF 17 Mike Hailwood Surtees-Ford 28 Suspensie 4  
NF 20 Carlos Reutemann Brabham-Ford 27 Brandstofstelsel 15  
NF 16 Tim Schenken Surtees-Ford 9 Enjin 10  
NF 26 Dave Charlton Lotus-Ford 2 Brandstofpomp 17  

Statistiek

[wysig | wysig bron]
Voorste wegspringplek Jackie Stewart Tyrrell-Ford 1:17.00
Vinnigste ronde Mike Hailwood Surtees-Ford 1:18.9