Gaan na inhoud

1984 Suid-Afrikaanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  1984 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 2 van 16 in die 1984 Formule Een-seisoen
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Datum 7 April 1984
Amptelike naam XVIII National Panasonic Suid-Afrikaanse Grand Prix
Plek Kyalami, Midrand
Transvaal, Suid-Afrika
Baan Permanente renfasiliteit
4.104 km (2.550 mi)
Afstand 75 rondtes, 307.800 km (191.258 mi)
WeerDroog
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Brasilië Nelson Piquet Brabham-BMW
Tyd 1:04.871
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Frankryk Patrick Tambay Renault
Tyd 1:08.877 op rondte 64
Podiumplekke
Eerste Vlag van Oostenryk Niki Lauda McLaren-TAG
Tweede Vlag van Frankryk Alain Prost McLaren-TAG
Derde Vlag van Verenigde Koninkryk Derek Warwick Renault
Kyalami sedert 1968

Die 1984 Suid-Afrikaanse Grand Prix was 'n Formule Eenwedren wat op 7 April 1984 te Kyalami gehou is. Dit was die tweede ren van 16 in die 1984 Formule Een Wêreldkampioenskap. Die wedren van 72 rondtes is deur Niki Lauda gewen, wat 'n McLaren-TAG bestuur het. Sy spanmaat Alain Prost was tweede en Derek Warwick derde in 'n Renault.

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Plek Nr Renjaer Span Rondtes Tyd/Rede Rooster
-plek
Punte
1 8 Niki Lauda McLaren-TAG 75 1:29:23.430 8 9
2 7 Alain Prost McLaren-TAG 75 + 1:05.950 5 6
3 16 Derek Warwick Renault 74 + 1 rondte 9 4
4 22 Riccardo Patrese Alfa Romeo 73 + 2 rondtes 18 3
5 26 Andrea de Cesaris Ligier-Renault 73 + 2 rondtes 14 2
6 19 Ayrton Senna Toleman-Hart 72 + 3 rondtes 13 1
7 11 Elio de Angelis Lotus-Renault 71 + 4 rondtes 7  
8 21 Mauro Baldi Spirit-Hart 71 + 4 rondtes 20  
9 17 Marc Surer Arrows-Ford 71 + 4 rondtes 23  
10 25 Francois Hesnault Ligier-Renault 71 + 4 rondtes 17  
11 27 Michele Alboreto Ferrari 70 Ontsteking 10  
12 18 Thierry Boutsen Arrows-Ford 70 + 5 rondes 26  
NF 3 Martin Brundle Tyrrell-Ford 71 Gediskwalifiseer 25  
NF 15 Patrick Tambay Renault 66 Sonder brandstof 4  
NF 4 Stefan Bellof Tyrrell-Ford 60 Gediskwalifiseer 24  
NF 5 Jacques Laffite Williams-Honda 60 Transmissie 11  
NF 14 Manfred Winkelhock ATS-BMW 53 Enjin 12  
NF 6 Keke Rosberg Williams-Honda 51 Wiel 2  
NF 12 Nigel Mansell Lotus-Renault 51 Turbo 3  
NF 28 René Arnoux Ferrari 40 Inspuiting 15  
NF 1 Nelson Piquet Brabham-BMW 29 Turbo 1  
NF 20 Johnny Cecotto Toleman-Hart 26 Bande 19  
NF 9 Philippe Alliot RAM-Hart 24 Enjin 22  
NF 10 Jonathan Palmer RAM-Hart 22 Ratkas 21  
NF 2 Teo Fabi Brabham-BMW 18 Turbo 6  
NF 23 Eddie Cheever Alfa Romeo 4 Verkoeler 16  
NF 24 Piercarlo Ghinzani Osella-Alfa Romeo 0 Ongeluk 20  

Statistiek

[wysig | wysig bron]
Voorste wegspringplek Nelson Piquet Brabham-BMW 1:04.871
Vinnigste rondte Patrick Tambay Renault 1:08.877