Faridabad
Voorkoms
Faridabad फ़रीदाबाद | |
---|---|
Stad | |
'n Straattoneel in Faridabad | |
Koördinate: 28°23′00″N 77°18′00″O / 28.38333°N 77.30000°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Harjana |
Distrik | Faridabad |
Stigting | 1607 |
Oppervlak | |
• Totaal | 2 151 km2 (830,51 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 404 653 |
• Digtheid | 1 020/km2 (2 600/vk. myl) |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Poskode | 12100X |
Skakelkodes | 91-0129 |
Webwerf | faridabad.nic.in |
Faridabad (Hindi: फ़रीदाबाद, Farīdābād) is die grootste stad in die Indiese deelstaat Harjana met 'n bevolking van 1 404 653 in 2011. Die stad is 30 kilometer suid van Delhi geleë en is 'n belangrike industriële stad. Faridabad is in 1607 deur Sjeikh Farid met 'n fort, 'n swembad en 'n moskee gestig, wat tans 'n ruïne is.