Gaan na inhoud

Anous

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 11:50, 16 September 2020 (Taksonbalk)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Anous
Grootbruinsterretjie en 'n Anous minutus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Anous

Stephens, 1826
Spesies

A. stolidus
A. minutus
A. tenuirostris

Anous is 'n genus van voëls in die familie van meeue (Laridae). Die genus omvat drie spesies.[1]

Die wetenskaplike naam Anous is Grieks vir "nie-oplettend" (Harrison, 1990). Die voëls is dikwels onbehoedsaam en vind veiligheid in enorme getalle. Hulle is by matrose bekend vir hul oënskynlike onverskilligheid teenoor jagters en roofdiere.

Spesies

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]