R543 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R543 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | R34 in Vrede | |||
R23 N11 R33 N2 | ||||
Oospunt | Mahamba-grenspos met Eswatini | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Volksrust Wakkerstroom Dirkiesdorp Piet Retief | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R543 is 'n streeksroete wat Vrede in die Vrystaat met die Mahamba-grenspos by Eswatini verbind. Die roete begin by Vrede waar dit van die R34 aftak en oos hou. Die roete kruis die Kliprivier, die grens tussen die twee provinsies, en word medebeskryf met die R23 vir 1.1 km en die N11-nasionale pad vir 1.2 km in Volksrust. Hierna gaan die roete steeds oos, deur Wakkerstroom en Dirkiesdorp tot in Piet Retief. Hier word dit medebeskryf met die R33 en N2-nasionale pad vir 990 m voor suidoos gaan tot by die Mahamba-grenspos waar dit eindig.