R34 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
R34-padteken
Die R34 word in rooi aangedui

Die R34 is'n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Vryburg met Richardsbaai verbind via Kroonstad en Newcastle.