Gaan na inhoud

R410 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 17:05, 28 Maart 2022
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Streeksroete R410 shield

Streeksroete R410
Belangrike aansluitings
Suidwespunt R392 naby Komani
  R396
Noordoospunt R56 naby Elliot
Ligging
DorpeLady Frere
Kala
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R409R411

Die R410 is 'n streeksroete in die Oos-Kaap van Suid-Afrika wat by die R392-streeksroete 9 km oos van Komani (voorheen Queenstown) begin. Dit gaan dan deur Lady Frere, kruis die R396, gaan deur Kala en oor die Calapas net voor dit in die R56-provinsiale pad eindig, 13 km wes van Elliot.

Sien ook

[wysig | wysig bron]