Swartsterretjie
Voorkoms
Swartsterretjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. niger
|
Binomiale naam | |
Chlidonias niger (Linnaeus, 1758)
| |
Subspesies | |
|
Die Swartsterretjie (Chlidonias niger) is 'n voël en redelik algemeen aan die noord en sentraal Nimibiese-kus en kom ook in klein getalle in KwaZulu-Natal voor. Hulle is seldsaam elders. Die voël is 22 – 24 cm lank, 50 – 75 g groot met 'n vlerkspan van 65 cm. In Engels staan die voël bekend as die Black Tern.
Fotogalery
-
In vlug oor Ysland.
-
'n Paartjie.
-
Museum specimen
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Chlidonias niger. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- ↑ BirdLife International (2012). "Chlidonias niger". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)