Kevin Anderson
Kevin Anderson tydens die Wimbledon-kampioenskap in 2017 | ||
Land | Suid-Afrika | |
---|---|---|
Woonplek | Gulf Stream, Florida, Verenigde State[1] Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geboortedatum | 18 Mei 1986[1] | |
Geboorteplek | Johannesburg, Gauteng[1] | |
Lengte | 2,03 m[1] | |
Gewig | 94 kg[1] | |
Kollege | Universiteit van Illinois Urbana-Champaign | |
Afrigter | Diego Moyano Jay Bosworth[1] | |
Begin professioneel | 2007[1] | |
Afgetree | 2022 | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou)[1] | |
Loopbaan-wengeld | $17 791 917 (soos op 29 Januarie 2024)[1] (37ste van alle tye)[2] | |
Amptelike webblad | realifetennis.com | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 356–255 (58,3%)[1] | |
Loopbaantitels | 7[1] | |
Hoogste rang | No. 5 (16 Julie 2018)[1] | |
Huidige rang | No. 624 (29 Januarie 2024)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | 4R (2013, 2014, 2015) | |
Franse Ope | 4R (2013, 2014, 2017, 2018) | |
Wimbledon | E (2018) | |
VSA-Ope | E (2017) | |
Groot toernooie | ||
Toereindronde | HE (2018) | |
Olimpiese Spele | 2R (2008) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 59–72 (45,0%)[1] | |
Loopbaantitels | 1[1] | |
Hoogste rang | No. 58 (17 November 2014)[1] | |
Huidige rang | No. – (29 Januarie 2024)[1] | |
Australiese Ope | 3R (2013) | |
Wimbledon | KE (2008) | |
VSA-Ope | 2R (2010) | |
Groot dubbelspeltoernooie | ||
Olimpiese Spele | 1R (2008) | |
Gemengde dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 1–3 (25,0%) | |
Loopbaantitels | ||
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae | ||
Wimbledon | 1R (2012) | |
Laaste opgedateer op: 29 Januarie 2024. |
Kevin Anderson (gebore 18 Mei 1986 in Johannesburg) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse tennisspeler. Hy was die hoogste posisie Suid-Afrikaanse tennisspeler en het No. 5 in die wêreld beklee.[1] Hy het op 18 Januarie 2013 die 22ste gekeurde Fernando Verdasco tydens die Australiese Ope in Melbourne geklop. Dit is die eerste keer in sy loopbaan dat hy tot die vierde ronde van 'n Grand Slam kon deurdring. Hy is ook die eerste Suid-Afrikaner, sedert Wayne Ferreira in 2003, wat so ver in 'n Grand Slam gevorder het.[3] Op 7 September 2015 het Anderson die derde gekeurde Andy Murray tydens die VSA-Ope in New York geklop.[4]
Anderson die eerste Grand Slam-eindstryd van sy loopbaan in 2017 bereik. Hy het die 12de gekeurde Pablo Carreño Busta met 4–6, 7–5, 6–3 en 6–4 in die halfeindronde uitgeskakel. Hy het egter in die eindstryd met 6–3, 6–3 en 6–4 teen die eerste-gekeurde Rafael Nadal verloor.[5]
Grand Slam-rekord
Die tabel toon Anderson se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
---|---|---|---|---|
2008 | Rondte 1 | Nie ingeskryf nie | Rondte 1 | Nie ingeskryf nie |
2009 | Rondte 1 | K3 | K1 | K1 |
2010 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 3 |
2011 | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 2 | Rondte 3 |
2012 | Rondte 3 | Rondte 3 | Rondte 1 | Rondte 1 |
2013 | Rondte 4 | Rondte 4 | Rondte 3 | Rondte 2 |
2014 | Rondte 4 | Rondte 4 | Rondte 4 | Rondte 3 |
2015 | Rondte 4 | Rondte 3 | Rondte 4 | Kwarteindstryd |
2016 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 3 |
2017 | Nie ingeskryf nie | Rondte 4 | Rondte 4 | Eindstryd |
2018 | Rondte 1 | Rondte 4 | Eindstryd | Rondte 4 |
2019 | Rondte 2 | Beseer | Rondte 3 | Nie ingeskryf nie |
2020 | Rondte 2 | Rondte 3 | Toernooi nie gehou nie | Rondte 1 |
2021 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 2 |
2022 | Rondte 1 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
2023 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | K2 |
2024 | Nie deelgeneem nie |
Verwysings
- ↑ 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 1,13 1,14 1,15 1,16 1,17 (en) "Player profile – Kevin Anderson". ATP World Tour. Besoek op 29 Januarie 2024.
- ↑ (en) "Career Prize Money" (PDF). Pro Tennis Live. 29 Januarie 2024. Besoek op 29 Januarie 2024.
- ↑ (af) Anderson maak geskiedenis by Aus Ope, Nuus24, 18 Januarie 2013.
- ↑ (en) Anderson reaches career-best ranking, Sport24, 14 September 2015, besoek op 12 September 2018.
- ↑ (af) Dis Kevin teen Rafa in Ope-eindstryd, Netwerk24, besoek op 12 September 2018.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kevin Anderson.
- (en) Kevin Anderson se webwerf: Realife Tennis
- (en) Kevin Anderson se ATP-profiel
- (en) Kevin Anderson se ITF-profiel