Andy Murray

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Andy Murray
2015 Australian Open - Andy Murray 12 (cropped).jpg
Andy Murray tydens die Australiese Ope in 2015
Volle naam Andrew Barron Murray
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Woonplek Londen, Engeland, Verenigde Koninkryk
Geboortedatum 15 Mei 1987 (1987-05-15) (28 jaar oud)
Geboorteplek Glasgow,[1] Skotland, Verenigde Koninkryk[2][3]
Lengte 1,91 m[4][5][6][7][8]
Begin as professioneel 2005
Speel Regshandig (tweehandig handrughou)
Loopbaan-wengeld $37 752 984[9]
Amptelike webblad andymurray.com
Enkelspel
Loopbaantitels 34
Hoogste rang No. 2 (17 Augustus 2009)
Huidige rang No. 3 (8 Junie 2015)[10]
Grand Slam uitslae
Australiese Ope E (2010, 2011, 2013, 2015)
Franse Ope HE (2011, 2014, 2015)
Wimbledon W (2013)
VSA Ope W (2012)
Toer Eindronde HE (2008, 2010, 2012)
Olimpiese Spele Gold medal.svg Goue medalje (2012)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 58–61 (48,74%)
Loopbaantitels 2
Hoogste rang No. 51 (17 Oktober 2011)
Australiese Ope 1R (2006)
Franse Ope 2R (2006)
Wimbledon 1R (2005)
VSA Ope 2R (2008)
Olimpiese Spele 2R (2008)
Wimbledon 2R (2006)
Laaste opgedateer op: 15 Julie 2015.
Andy Murray tydens die 2011-Australiese Ope.
Andy Murray in 2010.
Andy Murray rus tussen stelle in 2008.

Andrew Barron "Andy" Murray (gebore 15 Mei 1987) is 'n professionele Skotse tennisspeler en tans die Verenigde Koninkryk se nommer 1 speler.

Hy beklee tans die nommer 3 posisie op die wêreldranglys.[9] Vanaf 17 Augustus 2009 tot 31 Augustus 2009 het hy die nommer 2 posisie beklee, die hoogste posisie wat 'n Brit sedert Fred Perry beklee het.[11]

Loopbaan[wysig | wysig bron]

Andy Murray begin in 2005 om professioneel tennis te speel. Hy het tot hede tot drie Grand Slam-eindstryde deurdring, maar het nog nooit 'n titel ingepalm nie. Sy eerste was tydens die 2008-VSA Ope. Die tweede en derde was in die Australiese Opes van 2010 en 2011.

2010[wysig | wysig bron]

Andy verloor in drie stelle teen Roger Federer in die Australiese Ope. Die eindtelling was 6–3, 6–4, 7–6(11).

2011[wysig | wysig bron]

Andy verloor in drie stelle teen Novak Đoković in die Australiese Ope. Die eindtelling was 6–4, 6–2, 6–3.

2012[wysig | wysig bron]

Murray wen die VSA Ope met 'n telling van 7-6 (12/10), 7-5, 2-6, 3-6, 6-2 teen Novak Djokovic. Hiermee word hy die eerste Britse man sedert Fred Perry in 1936 om 'n Grand Slam-titel te wen.

Grand Slam-rekord[wysig | wysig bron]

Die tabel toon Murray se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA Ope
2005 Nie gespeel nie Nie gespeel nie Rondte 3 Rondte 2
2006 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 4 Rondte 4
2007 Rondte 4 Nie gespeel nie Nie gespeel nie Rondte 3
2008 Rondte 1 Rondte 3 Kwarteindstryd Eindstryd
2009 Rondte 4 Kwarteindstryd Halfeindstryd Rondte 4
2010 Eindstryd Rondte 4 Halfeindstryd Rondte 3
2011 Eindstryd Halfeindstryd Halfeindstryd Halfeindstryd
2012 Halfeindstryd Kwarteindstryd Eindstryd Wenner
2013 Eindstryd Nie gespeel nie Wenner Kwarteindstryd
2014 Kwarteindstryd Halfeindstryd Kwarteindstryd Kwarteindstryd
2015 Eindstryd Halfeindstryd Halfeindstryd

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Andy Murray Biography", Biography.com. URL besoek op 15 Julie 2015.
  2. (en) Scottish Roots: Scottish Family Tree History: Andy Murray”. Scottishroots.com: 15 Mei 1987. URL besoek op 23 Mei 2015.
  3. (en) Hodgkinson, Mark (2013). Andy Murray Wimbledon Champion: The Full and Extraordinary Story. Simon and Schuster. ISBN 978-1-4711-3275-9. 
  4. (en) Wimbledon Tennis Tournament official site”. URL besoek op 23 Mei 2015.
  5. (en) Australian Open Tournament Official Site”. URL besoek op 23 Mei 2015.
  6. (en) Tournoi de Roland-Garros official site”. Roland Garros. URL besoek op 23 Mei 2015.
  7. (en) Australian Open 2013 Official Site”. URL besoek op 23 Mei 2015.
  8. (en) Roland Garros 2013 Official Site”. Roland Garros. URL besoek op 23 Mei 2015.
  9. 9,0 9,1 (en) Andy Murray: Player Profile”. atpworldtour.com. URL besoek op 15 Julie 2015.
  10. Citefout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Andy_Murray
  11. (en) Andy Murray officially ascends to Number Three, MurraysWorld

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Andy Murray (kategorie)