aMatikulu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
aMatikulu
Ligging van aMatikulu op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
aMatikulu
aMatikulu
Koördinate: 29°3′0″S 31°32′0″O / 29.05000°S 31.53333°O / -29.05000; 31.53333
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit King Cetshwayo
Plaaslike Munisipaliteit uMlalazi
Oppervlak
 - Gehug 1,38 km²  (0,5 vk m)
Bevolking (2011)
 - Gehug 515
 - Digtheid 370/km² (958,3/myl2)
Tydsone SAST (UTC)

aMatikulu is 'n nedersetting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie het ontstaan toe die eerste suikermeule noord van die Tugelarivier in 1908 hier gebou is deur sir JL Hulett. Die dorpie is noord van Nyoni. Daar is onsekerheid oor die herkoms van die naam. Party sê dit is afkomstig van die Lala-woord matigulu (die water wat wegskraap) verwysende na die vloede wat voorkom en alles wegspoel. Ander sê dit is 'n vervorming van die Zoeloewoord emantungulu wat verwys na die Natalse pruim wat eens op 'n tyd hier volop was.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]