Aardroos-suikerbos (Protea pudens)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Aardroos-suikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. pudens
Binomiale naam
Protea pudens
Rourke

Die aardroos-suikerbos (Protea pudens) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom op die Elim-vlakte by Agulhas voor. Die plant is plat en word 1 m in deursnee en blom van Mei tot September met die hoogtepunt van Julie tot Augustus.

Die plant gaan dood nadat dit gebrand het maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in swaarsand en kleigrond op hoogtes van 30 - 40 m.

In Engels staan dit as die Bashful Sugarbush bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]