Rotsvoël
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Achaetops pycnopygius)
Rotsvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Achaetops Roberts, 1922
|
Spesie: | A. pycnopygius
|
Binomiale naam | |
Achaetops pycnopygius (Sclater, 1852)
|
Die Rotsvoël (Achaetops pycnopygius) is 'n gelokaliseerde, algemene, amper-endemiese standvoël op klipbesaaide, grasryke heuwelhange en die voet van klein heuwels. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 20 cm groot en weeg 26 – 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rockrunner.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Achaetops pycnopygius. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Achaetops pycnopygius". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)