Rotsvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rotsvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Macrosphenidae
Genus: Achaetops
Roberts, 1922
Spesie: A. pycnopygius
Binomiale naam
Achaetops pycnopygius
(Sclater, 1852)

Die Rotsvoël (Achaetops pycnopygius) is 'n gelokaliseerde, algemene, amper-endemiese standvoël op klipbesaaide, grasryke heuwelhange en die voet van klein heuwels. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 20 cm groot en weeg 26 – 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rockrunner.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Achaetops pycnopygius

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Achaetops pycnopygius". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Verkry op 16 Julie 2012.