Kleinrietsanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Acrocephalus baeticatus)
Jump to navigation Jump to search

Kleinrietsanger
African Reed Warbler (Acrocephalus baeticatus) from behind, looking to the right.jpg
Darville, Pietermaritzburg, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. baeticatus
Binomiale naam
Acrocephalus baeticatus
(Vieillot, 1817)

Die Kleinrietsanger (Acrocephalus baeticatus) is 'n algemene broeiende trekvoël in die suide van Suider-Afrika maar 'n standvoël verder noord. Die voël kom in dorre gebiede in struike langs droë waterlope en in tuine voor maar in die ooste waar daar oorvleueling met die Europese rietsanger is, leef die voël gewoonlik net in vleihabitate. Die voël is 12 – 13 cm groot en weeg 8 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Reed Warbler.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]