Agapanthus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Agapanthus
Agapanthus africanus1.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
L'Hér.
Spesies

Sien teks.

Sinonieme
  • Abumon Adans.
  • Mauhlia Dahl
  • Tulbaghia Heist.

Agapanthus (bloulelies) is 'n blomplant genus wat tot familie Amaryllidaceae hoort. Die genus is inheems aan Suid-Afrika, Eswatini, Lesotho en Mosambiek en is in 1788 deur L'Heritier geskep. Die genus was aanvanklik deel van die familie Liliaceae, toe deel van Amaryllidaceae gemaak, weer geskuif na Alliaceae, toe weer terug na Amaryllidaceae en later is hulle eie familie geskep: Agapanthaceae.[1]

Die naam is afgelei van die Griekse woord agapé wat liefde en anthos wat blom beteken, dus lieflike blom.

Spesies[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]