Agelasida
Voorkoms
Agelasida | |
---|---|
Agelas oroides | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Porifera |
Klas: | Demospongiae |
Subklas: | Heteroscleromorpha |
Orde: | Agelasida Hartman, 1980[1] |
Families | |
|
Die Agelasida vorm 'n orde binne die klas van Demospongiae (gewone sponse). Hierdie orde bevat circa 500 spesies, verdeel oor 20 families volgens volgens Hooper en Van Soest.
Families
[wysig | wysig bron]Hierdie indeling is volgens Hooper en van Soest en is nie beskryf in <WoRMS> en <ITIS> nie.
- Agelasidae
- Aphrosalpingidae
- Astroscleridae
- Auriculospongiidae
- Catenispongiidae
- Exotubispongiidae
- Girtyocoeliidae
- Glomocystospongiidae
- Guadalupiidae
- Intrasporeocoeliidae
- Maeandrostiidae
- Olangocoeliidae
- Pharetrospongiidae
- Preperonidellidae
- Sebargasiidae
- Sestrostomellidae
- Sphaeropontiidae
- Stellispongiellidae
- Thaumastocoeliidae
- Virgolidae
Indeling volgens WoRMS
[wysig | wysig bron]- Agelasidae (Verrill, 1907)
- Astroscleridae (Lister, 1900)
- Hymerhabdiidae (Morrow, Picton, Erpenbeck, Boury-Esnault, Maggs & Allcock, 2012)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Hartman, W.D. (1980). Systematics of the Porifera. Pp. 24-51. In: Hartman,W.D.,Wendt, J.W. & Wiedenmayer, F. (Eds), Living and Fossil Sponges, Notes for a Short Course. Sedimenta, 8. (Rosenstiel School of Marine and Atmospheric Science: Miami). 1-274.