Demospongiae
Voorkoms
Demospongiae | |
---|---|
Aplysina fistularis, Niphates digitalis, Spiratrella coccinea, en Callyspongia sp. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Porifera |
Klas: | Demospongiae Sollas, 1885 |
Subklasse | |
Demospongiae of gewone sponse vorm die grootste klas van die stam van sponsdiere (Porifera).
Kenmerke
[wysig | wysig bron]Hul liggaam bestaan uit kieselnaalde of sponginevesels, of 'n kombinasie van albei, maar nooit uit kalknaalde. Die naalde is meestal 4-stralig, maar nooit 6-stralig. Die liggaamsvorm is baie veranderlik, en loop van vaas- of kussingvorme tot korsvormige plakke. Hierdie sponse kan ruim 1 meter hoog en breed word en is dikwels pragtig gekleurd. Hulle kan dikwels hele onderwatertuine vorm.
Verspreiding en leefgebied
[wysig | wysig bron]Hierdie sponse kom wêreldwyd voor, sowel in vlak as diep water, op die bodem en andere vaste oppervlakke.
Indeling
[wysig | wysig bron]Hooper en Van Soest (sien verwysings) gee die volgende indeling van Demospongiae:
- Subklas Homoscleromorpha
- Orde Homosclerophorida
- Subklas Tetractinomorpha
- Orde Astrophorida
- Orde Chondrosida
- Orde Epipolasida
- Orde Hadromerida
- Orde Lithistida
- Orde Orchocladina
- Orde Spirophorida
- Orde Tetracladina
- Orde Tetralithistida
- Subklas Ceractinomorpha
- Orde Agelasida
- Orde Dendroceratida
- Orde Dictyoceratida
- Orde Halichondrida
- Orde Halisarcida
- Orde Haplosclerida
- Orde Poecilosclerida
- Orde Stromatoporoidea
- Orde Verongida
- Orde Verticillitida
Indeling volgens <WoRMS>
[wysig | wysig bron]Subklasse:
Galery
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- J. N. A. Hooper and R. W. M. van Soest (2002) Class Demospongiae Sollas, 1885. Systema Porifera. A guide to the classification of sponges. New York, Boston, Dordrecht, London, Moscow. Kluwer Academic/Plenum Publishers
- C. Borchiellini, C. Chombard, M. Manuel, E. Alivon, J. Vacelet, & N. Boury-Esnault (2004). Molecular phylogeny of Demospongiae: implications for classification and scenarios of character evolution. "Molecular phylogeny of Demospongiae: implications for classification and scenarios of character evolution". Mol. Phylogenet. Evol. 32 (3): 823–37. 2004. (3): 823-37 .
- Barnes, R.S.K. et al (2001). The Invertebrates: A Synthesis. Oxford: Blackwell Science. ISBN 0-632-04761-5
- David Burnie (2001) - Animals, Dorling Kindersley Limited, London. ISBN 90-18-01564-4 (na die Nederlandss se vertaal deur Jaap Bouwman en Henk J. Nieuwenkamp).