Aloe × caesia
Voorkoms
Aloe × caesia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Aloe |
Spesie: | A. × caesia
|
Binomiale naam | |
Aloe × caesia Salm-Dyck, (1817)
| |
Sinonieme | |
|
Aloe × caesia is 'n aalwyn en hibried wat endemies aan Suid-Afrika is. Dié spesie is 'n kruising tussen Aloe arborescens en Aloe ferox.