Aalwynfamilie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Aalwynfamilie
Bitteraalwyn, Aloe ferox
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Monocots
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Juss. 1789
genera

Sien teks

Die Aalwynfamilie bevat, soos die naam aandui, die aalwyne, maar ook ander vetplante. Baie van hierdie plante was eers in die omvattende familie Liliaceae geklassifiseer, maar word nou in afsonderlike families soos hierdie geplaas. Baie van die spesies in hierdie familie kan redelike hoog groei, dog het hulle tipies onvertakte of ylvertakte stamme.

Genera[wysig]

Die familie bevat die volgende plante:

Bronnelys[wysig]

  • Braam van Wyk, Piet van Wyk: Identifiseer die bome van Suider-Afrika (2008). Struik Uitgewers. ISBN 978-1-770007-730-0.