Amerikaanse swartbeer
American black bear | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | U. americanus
|
Binomiale naam | |
Ursus americanus (Pallas, 1780)
| |
Subspesies[2] | |
16 | |
Sinonieme | |
Euarctos americanus |
Die Amerikaanse swartbeer (Ursus americanus) is ’n beer van gemiddelde grootte wat in Noord-Amerika voorkom. Dit is die kleinste en algemeenste van die drie Noord-Amerikaanse beerspesies. Swartbere is omnivore wat beide vleis en plante vreet. Hulle leef hoofsaaklik in bewoude gebiede, maar verlaat soms die woude op soek na kos. Hierdie bere raak soms as gevolg van 'n gebrek aan voedsel tot menslike aktiwiteit aangetrokke.
Amerikaanse swartbere hiberneer gewoonlik in die winter. Gedurende hierdie tyd neem die bere se metabolisme af en hulle hartklop kan so laag as een slag in twintig sekondes daal. Hulle liggaamstemperatuur neem ook af tot 31 °C (88 °F).
In Januarie en Februarie word 1 tot 6 (gewoonlik 2 of 3) jong beertjies gebore.
Hierdie beer is direkte familie van die Asiatiese swartbeer. Daar word vermoed dat beide 'n gemeenskaplike Europese voorouer deel.[3] Hulle is nader aan mekaar verwant as enige ander beerspesies.[4]
Subspesies
[wysig | wysig bron]- Amerikaanse swartbeer, Ursus americanus
- U. a. altifrontalis
- U. a. amblyceps
- U. a. americanus
- U. a. californiensis
- U. a. carlottae
- U. a. cinnamomum
- U. a. emmonsii
- U. a. eremicus
- U. a. floridanus
- U. a. hamiltoni
- U. a. kermodei
- U. a. luteolus
- U. a. machetes
- U. a. perniger
- U. a. pugnax
- U. a. vancouveri
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Klein swartbeertjies
-
'n Amerikaanse swartbeer
-
Amerikaanse swartbeer in Kanada
-
Skets van 'n swartbeer
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Garshelis, D.L., Crider, D. & van Manen, F. (2008). Ursus americanus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 27 Januarie 2009.
- ↑ Ursus americanus Geargiveer 19 Julie 2011 op Wayback Machine, Mammal Species of the World, 3rd ed.
- ↑ Macdonald, David (1984). The Encyclopedia of Mammals: 1. London: Allen & Unwin. p. 446. ISBN 0-19-956799-9.
- ↑ Bears of the World by Lance Craighead, Publisher: Voyageur Press, 2003, ISBN 0-19-956799-9, 132 pages
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Amerikaanse swartbeer.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Amerikaanse swartbeer