Angolakliplyster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Angolakliplyster
Miombo Rock-Thrush, Kakanda, DRC (5812572406).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. angolensis
Binomiale naam
Monticola angolensis

Die Angolakliplyster (Monticola angolensis) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en plaaslike nomade in miombo-boomveld en dikwels op heuwelagtige klipperige plekke of tussen granietbanke. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 40 - 48 gram. In Engels staan die voël bekend as die Miombo Rock-Thrush.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Monticola angolensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.