Kortstertkoester

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Anthus brachyurus)
Jump to navigation Jump to search

Kortstertkoester
Short-tailed Pipit 2012 02 08 9427.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. brachyurus
Binomiale naam
Anthus brachyurus
Sundevall, 1851

Die kortstertkoester (Anthus brachyurus) is 'n skaars standvoël en plaaslike trekvoël. Dit verlaat hoogliggende gebiede in die winter. Hulle verkies grasagtige heuwelhange op plekke met kort, digte gras insluitend onlangs-afgebrande dele. Die voël is 12 cm groot en weeg 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Short-tailed pipit.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Anthus brachyurus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.