Arlington, Vrystaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Arlington
Ligging van Arlington op 'n kaart (Vrystaat)
Arlington
Arlington
Koördinate: 28°2′0″S 27°51′0″O / 28.03333°S 27.85000°O / -28.03333; 27.85000Koördinate: 28°2′0″S 27°51′0″O / 28.03333°S 27.85000°O / -28.03333; 27.85000
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Thabo Mofutsanyana
Plaaslike Munisipaliteit Nketoana
Oppervlak
 - Dorpie 5,51 km²  (2,1 vk m)
Bevolking (2001)(Sluit die nabygeleë Leratswana uit)
 - Dorpie 222
 - Digtheid 40/km² (103,6/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)

Arlington is 'n klein dorpie in die Oos-Vrystaat wat naby Lindley geleë is. Dié dorpie is eers Lindleyweg genoem en is hoofsaaklik 'n spoorverbinding tussen Kroonstad en die KwaZulu-Natalse spoorlyne.

Sien ook[wysig | wysig bron]