Aspalathus lanata
Voorkoms
Aspalathus lanata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. lanata
|
Binomiale naam | |
Aspalathus lanata E.Mey., (1836)
| |
Sinonieme | |
|
Aspalathus lanata is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en deel van die fynbos. Dit kom voor van die Bokkeveldberge-plato en Sederberg tot by die Vier-en-twintig Riviereberge asook op die Piketberg.