Aspalathus lanifera
Voorkoms
Aspalathus lanifera | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. lanifera
|
Binomiale naam | |
Aspalathus lanifera R.Dahlgren, (1963)
| |
Sinonieme | |
|
Aspalathus lanifera is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos en renosterveld. Dit kom van die Sederberg tot by die Koue Bokkeveldberge voor waar daar sewe subpopulasies is. Dit het 'n voorkomsgebied wat tot 2 290 km² groot is. Dit het habitat afgestaan aan gewasverbouing, indringerplante, veral in die Sederberg, en te veel veldbrande is ook 'n bedreiging.