Audi Q5

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Audi Q5
Audi Q5 2.0 TDI quattro S-line (Facelift) – Frontansicht, 23. September 2012, Hilden.jpg
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Duitsland Audi
Produksie Julie 2008–huidig[1]
Modeljare 2009–huidig
Montering Ingolstadt, Duitsland
Changchun, China
Kaluga, Rusland
(Volkswagen Group Rus)
Aurangabad, Maharashtra, Indië
Shah Alam, Maleisië (Euromobil)
Ontwerper Christian Winkelmann (2005)[2][3]
Bakwerk en onderstel
Klas Kompakte luukse oorkruiser
Bakstyl 5-deur SNV
Uitleg inlyn voorenjin,
quattro permanente vierwieldryf
Platform Volkswagengroep B-platform
Spesifikasies
Enjin 2.0 L T petrol-FSI inlyn-4
2.0 L TDI dieselenjin
3.0 L TDI dieselenjin V6
3.2 L V6 petrol-FSI
Ratkas 6-gang handrat
6-gang Tiptronic
8-gang Tiptronic ZF 8HP
7-gang S Tronic
Lengte 4639 mm
Breedte 1880 mm
Hoogte 1650 mm
Massa 1850 kg
Asafstand 2807 mm
Die nuutste model Q5 (2017)

Die Audi Q5 (Typ 8R) is 'n kompakte luukse oorkruiser wat sedert 2008 deur die Duitse motorvervaardiger Audi vervaardig en bemark word.[4]

Dit maak gebruik van Audi se modulêre lengteplatform wat eerste op die 2007 Audi A5 koepee gebruik is. Die Q5 is kleiner as die Q7, maar groter as die Q3.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Audi se Q5-planne uitgelek
  2. www.carbodydesign.com/Audi Q5
  3. Audi Q5 vervang Audi A2
  4. Audi Q5 Online Special. Microsites.audi.com. Argief geskep van die oorspronklike op 26 Oktober 2009. URL besoek op 17 Oktober 2009.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.