Baviaanskloofseder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Baviaanskloofseder
Widdringtonia schwarzii kz1.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
W. schwarzii
Binomiale naam
Widdringtonia schwarzii

Die Baviaanskloofseder (Widdringtonia schwarzii) is 'n boom wat beperk is tot die Baviaanskloofberge. Die getalle van die boom is laag as gevolg van oorbenutting van die hout, herhaalde brande en die boom is selfs skaarser as die Clanwilliamseder. Hierdie boom kan tot 40 m hoog word.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]