Belladonnalelie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Belladonnalelie
Amaryllis belladonna in flower, showing scape IMG 5342.JPG
March lilly grave.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. belladonna
Binomiale naam
Amaryllis belladonna

Die belladonnalelie (Amaryllis belladonna), ook bekend as die Maartlelie, is 'n plant wat inheems is aan die Wes-Kaap en blom van Februarie tot Maart. Die plant is bladwisselend. Die blare verskyn eers nadat die plant geblom het, bly groen deur die winter en vrek gedurende die somer.

Bronne[wysig | wysig bron]